Tuisblad

Login Vorm



Soek vir Items te Koop



Welkom by CentralSA
Die doel van CentralSA PDF Print E-mail
Geskryf deur Webmeester   
Saterdag, 17 September 2011 20:41
Die WITLIG Roete : Vinnige Skakels
VEILINGS VEE-VERKOPE

TUINBOU-LEEFSTYL

Al die Veilings

Bestelprosedure

Vee Verkope Afdeling

Bestelprosedure

Tuinbou

Groen Lewenstyl

Pryslys en Bestellings

Kontak Ons

 

 

MISSIE:  

  • Om soveel moontlik onderwerpe te dek en bruikbare inligting te kry van kenners op hul vakgebiede. 

  • Om soveel moontlike inligting UIT ONS STREEK, VIR ONS MENSE, beskikbaar te stel.

  • Om talentvolle mense 'n platvorm te gee waar hulle hulle talente en kundigheid kan deel.

 

 

Kliek en Stuur voorstelle en onderwerpe.           Kliek hier en LAAT WEET JOU VRIENDE 

Opgedateer Dinsdag, 08 Mei 2012 19:55
 
Verwerk jou kombuisafval tot kompos - in jou kombuis! PDF Print E-mail
Geskryf deur Paul Fourie   

Ja, dit is moontlik want met EM™ Bokashi is die proses reukloos en skoon.

“Wat is Bokashi?”, hoor ek almal vra. Dit is ‘n Japanese woord wat “gefermenteerde organiese materiaal” beteken. Nog ‘n begrip wat sommige van ons al gehoor het, maar nie regtig weet wat dit beteken nie.

hoe dt werk..
 
EM® Is Nie Afkomstig Van ‘n Ander Planeet Nie! PDF Print E-mail
Geskryf deur Paul Fourie   

EM® is ‘n afkorting vir EFFEKTIEWE MIKRO-ORGANISMES.

Mikro-organismes is baie klein eenhede van lewe wat te klein is om met die oog te sien (mikroskopies klein). Hulle kom ooral in die natuur, in ons huise, op en BINNE ons mense (ja,in jou ook!), voor. Mikro-organismes is noodsaaklik om die ekologiese balans te handhaaf. Hulle voer chemiese prosesse uit ...

Lees verder oor die wonderlike goed ...
 
BIOCHAR - Die Nuwe Wonder in Groeimedium PDF Print E-mail
Geskryf deur Paul Fourie   
Sondag, 02 Oktober 2011 14:29

Bio- WAT?.... was my eerte reaksie op die volksvreemde woord. Hoe meer ek gelees het hoe meer ek besef dat hierdie vreemde”ding” gaan GROOT omwenteling in die wêreld bring.

Om Biochar in perspektief te plaas, moet ons na ons klemverskuiwing van siening oor plante en hul voeding kyk.

Opgedateer Sondag, 27 November 2011 22:39
kliek om meer te wete te kom...
 
Persoonlike Monitering PDF Print E-mail

Met die Persoonlike GPS toestel kan jy 'n magdom inligting bekom. Die Shado eenheid is handpalmgrote GPS aparaat wat vir gemoedsrus sorg omdat dit in reele tyd (real-time) gevolg kan word.

Ons tegnologie bring die GPS (posisionering) satteliete, die GSM (selfoon) netwerk en die internet bymekaar, en saam met die Shado GPS opsporingstelsel

Lees meer oor die bemagtigende tegnologie .....
 

Gaste Aanlyn

Ons het 6 gaste aanlyn

Advertensies



Bekendstelling: Shado GPS monitering vir mense!

Weet jy waar jou werksmense / sekuriteits personeel is?

Jy kan hulle presiese bewegings nou monitor en per SMS gewaarsku word indien hulle buite hulle mandaat optree of beweeg!