Main Menu

Inhoud

Interaktief


Designed by:
SiteGround web hosting Joomla Templates
TERRA MATER Organiese Leefstyl
Print E-mail
Written by Paul Fourie   

Terra Mater se Organiese Insekweerders

 

 Wanneer jy insekdoder spuit maak jy voor die voet alle insekte dood.Ook die wat noodsaaklik is vir die gesonde voortbestaan van die plante. Erger nog, jy verbreek die voedeselketting omdat jy die kos van ander insekte dood.

Die organiese denkwyse is..

Lees Verder....
 
Print E-mail
Written by Paul Fourie   

 

 Terra Mater Organiese Kompos

Terra Mater Kompos bevat EM (Effektiewe Mikro-organismes) wat :

Gewasse beter laat groei
Dit beheer aalwurm en wortelswamme
Dit bevorder erdwurms in die grond
Bevorder grondvog
Versag en verbeter grond en maak oppervlakbewerking makliker

Terra Mater Kompos bestaan uit:

Less verder .....
 
Print E-mail
Written by Paul Fourie   

Wat is Organiese Tuinbou?

Organiese tuinbou maak van natuurlike bemesting en plaagbestyding gebruik en nie van chemiese middels soos kunsmis en gif nie. Die tegnieke wat gebruik word om groot en gesonde plante te kweek moet dus nie die grond en die natuur benadeel nie.

Grondvrugbaarheid en grondstruktuur moet verbeter word. Doen dit deur: Die dooie blare en .......

Less verder .....
 
Print E-mail

Wat is kompos?

Afbreek van plant- en ander organiese materiaal word hoofsaaklik teweeg gebring deur mikro-organismes. Die resultaat is kompos. Die komposterings proses is eintlik 'n herwinnings proses van die elemente van die organiese materiaal bestaan het. Die nuwe verbindings wat gevorm word word as voedsel deur die plante gebruik.
Less verder .....
 
Print E-mail

WAT IS EM?

EM staan vir Effektiewe Mikro-organismes. EM is ‘n multifunksionele medium wat bestaan uit natuurlike en voordelige mikro-organismes, nl. fotosinterende bakterieë, melksuur bakterieë, gis en Actinomycetes. Die mikro-organismes bestaan in ‘n simbiotiese verhouding tot mekaar, en vorm saam ‘n voedselketting wat selfonderhoudend is. Hierdie verskynsel is

 

Less verder .....